Dri en Willie

Spesiale bydrae

Ons wil vir jou baie dankie se vir die amazing sketse wat jy gedoen het by ons troue. Die mense kon nie uit gepraat raak oor hoe talentvol jy is nie.

Ons het groot waardering vir die spesiale bydrae wat jy gemaak het tot die sukses van ons troue en sal jou met oorgawe kan aanbeveel.


Posted

in

by

Tags:

Next Post: