DANKIE VIR JOU BYDRAE TOT ONS SPESIALE DAG
Ons se vir jou dankie vir jou bydrae tot ons spesiale dag. Waardeer die extra moeite wat jy gedoen het vir ons.
Alle sterkte vorentoe, weet sommer ons sal nog gou weer sien, almal was amazed met jou talent, jy was regtig die hit van die aand!!!